top of page

Mel die Storieverteller - Internet Sensasie

Get ready for an unforgettable afternoon of laughter, stories, and great food! Internet sensation Mel die Storieverteller brings her hit one-woman comedy show, Internet Sensasie, to Strandkombuis. Expect hilarious, true-life tales from the digital jungle—and maybe even a song or two!


Tickets are not on sale
Mel die Storieverteller - Internet Sensasie
Mel die Storieverteller - Internet Sensasie

Time & Location

27 Sept 2026, 11:30 – 16:00

Yzerfontein, 16 Mile Beach, Strandkombuis Rd, Yzerfontein, 7351, South Africa

About the event

Mel die Storieverteller - Internet Sensasie @ Strandkombuis


Yzerfontein, kom geniet 'n onvergeetlike middag van lag, stories en lekker kuier saam met Mel!


In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning, Internet Sensasie, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.


Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taai plek met die naam KuduKraal, hoe ‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.

Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik, maar blykbaar alles waar, wel, so sê Facebook, en ons almal weet wat op die internet staan is ‘n…


Share this event

Copyright 2026 @Strandkombuis

  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • SAW_badge_1
bottom of page